Laerskool Delmas is oraloor bekend vir sy laerskool-rugbyweek wat jaarliks aangebied word. Te midde die Covid-pandemie kon dit vir die afgelope twee jaar nie plaasvind nie. Die kaalvoet-rugbyweek op ...
Leerders het in hul massas opgedaag om hul uithouvermoë en toewyding ten toon te stel tydens Laerskool Rapportryer se massalandloop-geleentheid. • Lees ook: Rappies landloopatlete toon volharding Die ...
'n Sokkerkenner het op 'n keer gesê sokker is nie net die rondskop van 'n bal nie. Dit is 'n kuns wat tegelyk 'n klomp dinge behels: waardigheid en genialiteit; geluk en ongeluk; gode en demone; ...
Kaapstad - Een ton raffia, 100 meter skuimrubber en ontelbare blinkertjies, krale en volstruisvere. Met sulke bestanddele klink dit of môreaand se Kaapstad-karnaval ’n skitterende affêre gaan wees.
‘Vreesloos’ is ’n word sinoniem met Pieter Conradie. Sy teenstanders op die atletiekbaan kan daarvan getuig. Sy toekomstige skoonpa kan daarvan getuig. Booswigte sowel as die polisie in Potchefstroom ...
SASOLBURG. – Die Vaaldriehoek was die afgelope paar weke ‘n miernes van aktiwiteit met die verskillende atletiek byeenkomste wat oral plaasgevind het. Die Kring 1 Interlaer het Maandag 12 Februarie by ...
Dit was natuurlik alles te danke aan die kunsvliegaksie deur van Suid-Afrika se beste vertoonvlieëniers. Die 2022 Parys Airshow, ‘n eerste in sy soort, het vir indrukwekkende kunsvlieg deur bekende ...
SASOLBURG. – Onlangs het Liewe Heksie en Karel Kat ‘n draai by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg kom maak tot groot vermaak van oud en jonk. Met die produksie nog was in die geheue, is dit nou ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results