Dr. Jeanne Brand, ’n dosent in wingerd- en wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is een van twee navorsers in die land wat protokolle vestig oor die inspan van viervoetnatneuse wat nuttige take ...
Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
Your browser does not support the audio element.
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die direkte bemarkingsbedryf en die POPI-wet.
Nic de Jager is waarskynlik die uitsaaier in Suid-Afrika met die langste aktiewe loopbaan, wat oor dekades strek. Kobus Burger, RSG se programbestuurder, beskryf Nic as enig in sy soort – die soort ...
In die tyd van die ou Grieke het skrywers al satires en komedies geskep en opgevoer. Hulle het gespot met die politiek en met sosiale gebruike. Duisende jaar later is die politiek en sosiale gebruike ...
Professor Johann Strauss van die departement van landbou in die Wes-Kaap werk op uiteenlopende stelselproewe waar verskillende gewasrotasies getoets word. Hy praat oor die inspan van biostimulante en ...
Humor is so oud soos die berge – en deel van die menslike bestaan. Daar is ook talle genres van humor, en dit word in talle vorme aangebied. Verskeie kenners praat oor lag en humor: waarvoor en hoekom ...
Die burgemeester van Tshwane, dr. Nasiphi Moya, sê die metro doen stappe teen munisipale amptenare wat betrek is by bewerings van tenderonreëlmatighede en korrupsie. President Cyril Ramaphosa en die ...
Met Menseregtedag wat pas verby is, kyk ons na die impak van sosiale media op geestesgesondheid, veral onder jongmense, en die rol van kunsmatige intelligensie in ons samelewing. Onlangse studies en ...
Ten minste R120-miljard is belê in die uitbreiding van die Gautrein se spoorwegnetwerk. Die Phala-Phala diefstalsaak is in die Modimolle-streekhof in Limpopo uitgestel tot Vrydag. Die DA vra die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results