Pastoor Henning van der Walt van Doxa Deo Faerie Glen, Pretoria.
Die onderwys- en woordeboekman, dr. Willem Botha, vertel vir Ina Strydom van ‘n paar unieke Afrikaanse eienskappe: reduplikasie, die dubbele ontkenning, en die ja-nee konstruksie – en waar dit vandaan ...
Ds. Rudi Swanepoel van die Aan die Berg-gemeente in Johannesburg praat oor gebed in die aanloop tot Paasfees.
Nic de Jager is waarskynlik die uitsaaier in Suid-Afrika met die langste aktiewe loopbaan, wat oor dekades strek. Kobus Burger, RSG se programbestuurder, beskryf Nic as enig in sy soort – die soort ...
Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Your browser does not support the audio element.
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die direkte bemarkingsbedryf en die POPI-wet.
Humor is so oud soos die berge – en deel van die menslike bestaan. Daar is ook talle genres van humor, en dit word in talle vorme aangebied. Verskeie kenners praat oor lag en humor: waarvoor en hoekom ...
Die burgemeester van Tshwane, dr. Nasiphi Moya, sê die metro doen stappe teen munisipale amptenare wat betrek is by bewerings van tenderonreëlmatighede en korrupsie. President Cyril Ramaphosa en die ...
Volgens die voorsitter van Bonsmara SA, Nelius Ferreira, het bek-en-klouseer die bedryf ‘n goeie les geleer, maar hy is optimisties oor die pad vorentoe. Christoff Lourens van die Overberg Jongooiklub ...
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results