Die hooggeregshof in Kimberley het twee broers se aansoek om appèl teen hul skuldigbevinding en lewenslange tronkstraf weens moord van die hand gewys.
Oudregter Sisi Khampepe sal voortgaan as die voorsitter van die kommissie wat beweerde politieke inmenging in ondersoeke of vervolgings in sake van die Waarheids-en-versoeningskommissie (WVK) bekyk.
’n Radio-aanbieder van die Tuinroete-streek is as die DA se burgemeesterskandidaat vir Oudtshoorn vir die komende plaaslike verkiesing aangewys ...
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se jongste beleidsonsekerheidsindeks is bloot nóg ’n aanduider van hoe blitsig die konflik in die Midde-Ooste Suid-Afrika se ekonomie nou reeds tref.
Die trane het gevloei toe Gary Woodland Sondag sy eerste PGA-titel gewen het sedert hy in September 2023 ’n breinoperasie ondergaan het.
In VIA (DStv-kanaal 147) se Koffie & kapitaal slaan Theo Vorster, uitvoerende hoof en medestigter van Galileo Capital, sy ...
Volgens Ibrahim Hassan, Egipte se spanbestuurder, sal Mohamed Salah se loopbaan begin agteruitboer as hy in die MLS gaan speel.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Die Belgiese skrywer Tom Lanoye en digter Antjie Krog besin in ’n gesprek oor die rol van hul ma’s in hul lewens en skryfwerk.
Kayla Reyneke speel ’n hou in Sondag se eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in Christchurch. Reyneke het haar debuut gemaak en ...
Die besluit van die algemene sinode van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika oor gemeentes met vroue-ouderlinge kan verwoestende gevolge vir dié kerkverband inhou, skryf Amie van Wyk.
’n Kranslegging is Sondag in die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria vir die digter en natuurkenner Eugène N. Marais op die 90ste herdenking van sy dood gehou.